YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf EFÉSIËRS 2

1

EFÉSIËRS 2:10

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Want ons is sy maaksel, geskape in Christus Jesus tot goeie werke wat God voorberei het, sodat ons daarin kan wandel.

Vergelyk

Verken EFÉSIËRS 2:10

2

EFÉSIËRS 2:8-9

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Want uit genade is julle gered, deur die geloof, en dit nie uit julleself nie: dit is die gawe van God; nie uit die werke nie, sodat niemand mag roem nie.

Vergelyk

Verken EFÉSIËRS 2:8-9

3

EFÉSIËRS 2:4-5

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Maar God, wat ryk is in barmhartigheid, het ons deur sy grote liefde waarmee Hy ons liefgehad het, ook toe ons dood was deur die misdade, lewend gemaak saam met Christus — uit genade is julle gered

Vergelyk

Verken EFÉSIËRS 2:4-5

4

EFÉSIËRS 2:6

Afrikaans 1933/1953

AFR53

en saam opgewek en saam laat sit in die hemele in Christus Jesus

Vergelyk

Verken EFÉSIËRS 2:6

5

EFÉSIËRS 2:19-20

Afrikaans 1933/1953

AFR53

So is julle dan nie meer vreemdelinge en bywoners nie, maar medeburgers van die heiliges en huisgenote van God, gebou op die fondament van die apostels en profete, terwyl Jesus Christus self die hoeksteen is

Vergelyk

Verken EFÉSIËRS 2:19-20

Gratis leesplanne en oordenkings oor EFÉSIËRS 2

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest