YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf PREDIKER 12

1

PREDIKER 12:13

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Die hoofsaak van alles wat gehoor is, is: Vrees God en hou sy gebooie; want dit geld vir alle mense.

Vergelyk

Verken PREDIKER 12:13

2

PREDIKER 12:14

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Want God sal elke werk bring in die gerig wat kom oor al die verborge dinge, goed of sleg.

Vergelyk

Verken PREDIKER 12:14

3

PREDIKER 12:1-2

Afrikaans 1933/1953

AFR53

EN dink aan jou Skepper in die dae van jou jonkheid voordat die ongelukkige dae kom en die jare aanbreek waarvan jy sal sê: Ek het daar geen behae in nie — voordat die son en die lig en die maan en die sterre verduister word en die wolke terugkom ná die reën

Vergelyk

Verken PREDIKER 12:1-2

4

PREDIKER 12:6-7

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Voordat die silwerdraad verwyder word en die goue oliekruik stukkend val en die kruik by die fontein gebreek word en die wiel stukkend in die put val en die stof na die aarde terugkeer soos dit gewees het, en die gees na God terugkeer wat dit gegee het.

Vergelyk

Verken PREDIKER 12:6-7

5

PREDIKER 12:8

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Alles tevergeefs, sê die Prediker, dit is alles tevergeefs.

Vergelyk

Verken PREDIKER 12:8

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's