YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf II TIMÓTHEÜS 1

1

II TIMÓTHEÜS 1:7

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Want God het ons nie 'n gees van vreesagtigheid gegee nie, maar van krag en liefde en selfbeheersing.

Vergelyk

Verken II TIMÓTHEÜS 1:7

2

II TIMÓTHEÜS 1:9

Afrikaans 1933/1953

AFR53

wat ons gered en geroep het met 'n heilige roeping, nie volgens ons werke nie, maar volgens sy eie voorneme en genade wat ons van ewigheid af in Christus Jesus geskenk is

Vergelyk

Verken II TIMÓTHEÜS 1:9

3

II TIMÓTHEÜS 1:6

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Om hierdie rede herinner ek jou daaraan om die genadegawe van God aan te wakker wat in jou is deur die oplegging van my hande.

Vergelyk

Verken II TIMÓTHEÜS 1:6

4

II TIMÓTHEÜS 1:8

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Skaam jou dan nie oor die getuienis van onse Here of oor my, sy gevangene nie, maar ly saam verdrukkinge vir die evangelie na die krag van God

Vergelyk

Verken II TIMÓTHEÜS 1:8

5

II TIMÓTHEÜS 1:12

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Om hierdie rede ly ek ook hierdie dinge; maar ek skaam my nie, want ek weet in wie ek geglo het, en ek is oortuig dat Hy mag het om my pand te bewaar tot dié dag toe.

Vergelyk

Verken II TIMÓTHEÜS 1:12

Gratis leesplanne en oordenkings oor II TIMÓTHEÜS 1

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's