YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf II KRONIEKE 7

1

II KRONIEKE 7:14

Afrikaans 1933/1953

AFR53

en my volk, oor wie my Naam uitgeroep is, hulle verootmoedig en bid en my aangesig soek en hulle bekeer van hul verkeerde weë, dan sal Ék uit die hemel hoor en hulle sonde vergewe en hulle land genees.

Vergelyk

Verken II KRONIEKE 7:14

2

II KRONIEKE 7:15

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Nou sal my oë oop wees en my ore luister na die gebed van hierdie plek.

Vergelyk

Verken II KRONIEKE 7:15

3

II KRONIEKE 7:16

Afrikaans 1933/1953

AFR53

So het Ek dan nou hierdie huis verkies en geheilig, dat my Naam daar kan wees tot in ewigheid, en my oë en my hart sal altyd daar wees.

Vergelyk

Verken II KRONIEKE 7:16

4

II KRONIEKE 7:13

Afrikaans 1933/1953

AFR53

As Ek die hemel toesluit, dat daar geen reën is nie, of as Ek die sprinkaan beveel om die land af te eet, of as Ek pes onder my volk stuur

Vergelyk

Verken II KRONIEKE 7:13

5

II KRONIEKE 7:12

Afrikaans 1933/1953

AFR53

verskyn die HERE in die nag aan Salomo en sê vir hom: Ek het jou gebed gehoor en hierdie plek vir My as 'n offerhuis verkies.

Vergelyk

Verken II KRONIEKE 7:12

Gratis leesplanne en oordenkings oor II KRONIEKE 7

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest