YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf I KRONIEKE 29

1

I KRONIEKE 29:11

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Aan U, HERE, kom toe die grootheid en die mag en die heerlikheid en die roem en die majesteit, ja, alles in hemel en op aarde; aan U, HERE, kom toe die koningskap en die selfverhoging as Hoof oor alles.

Vergelyk

Verken I KRONIEKE 29:11

2

I KRONIEKE 29:12

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En die rykdom en die eer kom van U, en U heers oor alles; en in u hand is krag en mag, en in u hand is dit om alles groot en sterk te maak.

Vergelyk

Verken I KRONIEKE 29:12

3

I KRONIEKE 29:14

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Want wie is ek tog, en wat is my volk, dat ons in staat sou wees om sulke vrywillige gawes te skenk? Want dit kom alles van U, en uit u hand het ons dit aan U gegee.

Vergelyk

Verken I KRONIEKE 29:14

4

I KRONIEKE 29:13

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En nou, onse God, ons loof U, en ons prys u heerlike Naam.

Vergelyk

Verken I KRONIEKE 29:13

5

I KRONIEKE 29:10

Afrikaans 1933/1953

AFR53

EN Dawid het die HERE geloof voor die oë van die hele vergadering, en Dawid het gesê: U sy geloofd, HERE, God van ons vader Israel van ewigheid tot ewigheid.

Vergelyk

Verken I KRONIEKE 29:10

Gratis leesplanne en oordenkings oor I KRONIEKE 29

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest