1
Z'kharyah 4:6
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Toe sê hy vir my: “Dit is die woord van יהוה aan Z’rubavel, wat sê: ‘Nie deur mag of deur krag nie, maar deur My Gees,’ sê יהוה-Tzva’ot.
Vergelyk
Verken Z'kharyah 4:6
2
Z'kharyah 4:10
want wie verag die dag van klein dinge? Hierdie sewe sal egter bly wees as hulle die skietlood in die hand van Z’rubavel sien; dit is die oë van יהוה wat heen en weer die aarde deurkruis.”
Verken Z'kharyah 4:10
3
Z'kharyah 4:9
“Die hande van Z’rubavel het die fondasie van hierdie huis gelê en sy hande sal dit voltooi, dan sal jy weet dat יהוה-Tzva’ot my na julle toe gestuur het
Verken Z'kharyah 4:9
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's