1
Openbaring 21:4
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Hy sal elke traan van hulle oë afvee en die dood sal van nou af nie meer wees nie; ook sal daar nie meer rou, uitroepe en siektes wees nie, as gevolg van Hom.”
Vergelyk
Verken Openbaring 21:4
2
Openbaring 21:5
Ek het geloop en Hy wat op die troon sit, sê vir my: “Let op, Ek maak alles nuut.” Hy het ook vir my gesê: “Skryf, hierdie boodskap is waar en vertrouenswaardig.”
Verken Openbaring 21:5
3
Openbaring 21:3
en ek het ’n harde stem uit die hemel hoor sê: “Let op, die tabernakel van God is by die mense en Hy bly by hulle en hulle sal Sy volk wees en God self is by hulle en sal vir hulle God wees.
Verken Openbaring 21:3
4
Openbaring 21:6
Hy het ook vir my gesê: “Ek is die Alef en die Tau, die Oorsprong en die Afhandeling. Aan dié wat dors is, sal Ek, sonder koste, gee vanuit die fontein van die water van die lewe.
Verken Openbaring 21:6
5
Openbaring 21:7
Hy wat die oorwinning behaal, sal hierdie dinge erf en Ek sal vir hom ’n God wees en hy sal vir My ’n seun wees
Verken Openbaring 21:7
6
Openbaring 21:8
maar die wat vrees het, die wat nie vertrou nie, die bose, die wat besoedel is, moordenaars, towenaars, seksuele oortreders, afgodaanbidders en alle leuenaars, se deel is in die meer, wat met vuur en swael brand, wat die tweede dood is.”
Verken Openbaring 21:8
7
Openbaring 21:1
Ek het nuwe hemele en ’n nuwe aarde gesien, want die vorige hemele en die vorige aarde het weggegaan en die see was nie meer nie
Verken Openbaring 21:1
8
Openbaring 21:2
en ek het die afgesonderde stad, nuwe Yerushalayim, sien afkom vanaf langs God uit die hemel, voorberei as ’n bruid wat vir haar man versier is
Verken Openbaring 21:2
9
Openbaring 21:23-24
Vir die stad en die Lam is die son of die maan nie nodig om te skyn nie, want die Gemanifesteerde Teenwoordigheid van God verlig dit en die Lam is sy lamp en die nasies leef in Sy lig en die konings van die aarde bring eer, lof en grootheid aan die stad.
Verken Openbaring 21:23-24