YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Filippense 3

1

Filippense 3:13-14

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

My broers, ek reken nie dat ek dit self in besit geneem het nie, maar een ding weet ek: dit wat agter my is, het ek vergeet en ek strek my uit na wat voor is en hardloop na die einddoel om die prys te verkry van die hoogste roeping van God in Yeshua, Die Gesalfde Een.

Vergelyk

Verken Filippense 3:13-14

2

Filippense 3:10-11

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

sodat ek Yeshua en die wonderwerkende krag van Sy opstanding daardeur kan ken en kan deel aan Sy lyding en gelykvormig gemaak kan word aan Sy dood sodat ek miskien in staat sal wees om die opstanding uit die dood te kan behaal.

Vergelyk

Verken Filippense 3:10-11

3

Filippense 3:8

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Ek beskou ook al hierdie dinge as verlies ter wille van die verhewe kennis van Yeshua, Die Gesalfde Een, my Meester, ter wille van wie ek alles verloor het en as gemors beskou het, om Die Gesalfde Een as wins te verkry

Vergelyk

Verken Filippense 3:8

4

Filippense 3:7

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

maar hiérdie, wat vir my voordele was, beskou ek as verliese, as gevolg van Die Gesalfde Een.

Vergelyk

Verken Filippense 3:7

Gratis leesplanne en oordenkings oor Filippense 3

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest