1
Mikhah 3:8
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Aan die ander kant is ek vol krag, met die Gees van יהוה en met regverdige oordeel en dapperheid, om aan Ya’akov sy rebelse daad bekend te maak en aan Yisra’el sy sonde.
Vergelyk
Verken Mikhah 3:8
2
Mikhah 3:11
Haar leiers spreek vonnisse uit vir ’n omkoopgeskenk, haar priesters gee onderrig vir ’n prys en haar profete is waarsêers vir geld. Nogtans steun hulle op יהוה en sê: “Is יהוה nie in ons midde nie? Katastrofe sal nie oor ons kom nie;”
Verken Mikhah 3:11
3
Mikhah 3:4
dan sal hulle na יהוה uitroep, maar Hy sal hulle nie antwoord nie. In plaas daarvan sal Hy Sy gesig in dié tyd vir hulle wegsteek omdat hulle booshede gedoen het.
Verken Mikhah 3:4