1
Mal'akhi 3:10
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Bring die hele tiende na die stoorkamer sodat daar kos in My huis kan wees en toets My nou hierin,” sê יהוה-Tzva’ot, “of Ek nie vir julle die vensters van die hemel sal oopmaak en vir julle ’n seën sal laat uitvloei totdat dit oorloop, nie
Vergelyk
Verken Mal'akhi 3:10
2
Mal'akhi 3:11-12
dan sal Ek die vreter vir julle bestraf sodat dit nie die opbrengs van die grond sal vernietig nie en ook sal julle wingerdstok op die land nie sy vrug afgooi nie,” sê יהוה-Tzva’ot. “Al die nasies sal julle geseënd noem, want julle sal ’n genotvolle land wees,” sê יהוה-Tzva’ot.
Verken Mal'akhi 3:11-12
3
Mal'akhi 3:17-18
Hulle sal Myne wees,” sê יהוה-Tzva’ot, “op die dag wat Ek My eie besitting voorberei en Ek sal hulle spaar soos ’n man sy eie seun spaar wat hom dien.” So sal julle weer onderskei tussen die onpartydige en opregte en die bose, tussen een wat God dien en een wat Hom nie dien nie
Verken Mal'akhi 3:17-18
4
Mal'akhi 3:1
“Let op, Ek gaan My boodskapper stuur en hy sal die pad voor My skoonmaak. Die Meester, wat julle soek, sal skielik na Sy tempel toe kom en die Boodskapper van die verbond, in Wie julle vreugde vind, let op, Hy kom,” sê יהוה-Tzva’ot, Yog 1:1
Verken Mal'akhi 3:1
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's