YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Haggai 1

1

Haggai 1:5-6

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Nou, daarom, so sê יהוה-Tzva’ot: “Beskou julle lewenswyses! Julle het baie gesaai, maar min geoes; julle eet, maar nie tot versadiging toe nie; julle drink, maar nie om dronk te word nie; julle trek klere aan, maar niemand is warm nie en hy wat verdien, verdien lone om in ’n beursie met gate te sit.”

Vergelyk

Verken Haggai 1:5-6

2

Haggai 1:8-9

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Gaan op na die berge, bring hout en herbou die tempel sodat Ek daarmee tevrede kan wees en geloof, vereer en aanbid kan word,” sê יהוה. Julle kyk na baie, maar let op, dit het nie tot veel gekom nie; wanneer julle dit huis toe vat, blaas Ek dit weg. Waarom?” verklaar יהוה-Tzva’ot. “As gevolg van My huis wat in puin lê terwyl elkeen van julle haastig is om vir sy eie huis te sorg

Vergelyk

Verken Haggai 1:8-9

Gratis leesplanne en oordenkings oor Haggai 1

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's