YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Galasiërs 4

1

Galasiërs 4:6-7

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

maar omdat julle kinders is, het God die Gees van Sy Seun in julle verstand, wil en emosie gestuur, wat uitroep tot die Vader: “Ons Vader!” Julle is daarom nie slawe nie, maar kinders en as julle kinders is, dan ook erfgename van God deur Yeshua, Die Gesalfde Een

Vergelyk

Verken Galasiërs 4:6-7

2

Galasiërs 4:4-5

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

maar toe die volheid van die tyd gekom het, het God Sy Seun gestuur. Hy is uit ’n vrou gebore en onderworpe aan die geskrewe wet, om die wat onder die geskrewe wet was, los te koop sodat ons die aanvaarding as kinders kon ontvang

Vergelyk

Verken Galasiërs 4:4-5

3

Galasiërs 4:9

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

maar nou dat julle God ken en spesifiek omdat julle deur God geken is, draai julle weer terug na die siek en swak beginsels om, weer van voor af, aan hulle onderworpe te wees.

Vergelyk

Verken Galasiërs 4:9

Gratis leesplanne en oordenkings oor Galasiërs 4

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest