1
Yegezk'el 34:16
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Ek sal die wat verlore is soek, die verstrooides terugbring, die beseerdes verbind en die siekes versterk; Ek sal die vettes en die sterkes beskerm en Ek sal hulle voer met regverdige oordeel.
Vergelyk
Verken Yegezk'el 34:16
2
Yegezk'el 34:12
Soos ’n herder vir sy trop skape sorg op die dag wanneer hy tussen sy verstrooide skape is, so sal Ek vir My skape op ’n bewolkte en donker dag sorg en hulle bevry uit al die plekke waarheen hulle verstrooi is.
Verken Yegezk'el 34:12
3
Yegezk'el 34:11
want so sê יהוה-God: “Let op, Ek sal self soek na My skape en hulle opsoek.
Verken Yegezk'el 34:11
4
Yegezk'el 34:15
Ek sal self My skape voed en Ek sal hulle laat rus,” verklaar יהוה-God.
Verken Yegezk'el 34:15
5
Yegezk'el 34:31
Wat julle betref, My skape, die skape van My weiveld; julle is mense en Ek is julle God,” verklaar יהוה-God.
Verken Yegezk'el 34:31
6
Yegezk'el 34:2
“Seun van ’n mens, profeteer teen die herders van Yisra’el. Profeteer en sê vir daardie herders: ‘So sê יהוה-God: “Wee die herders van Yisra’el wat hulleself gevoed het! Moet die herders nie die skape voer nie?
Verken Yegezk'el 34:2