1
Eksodus 28:3
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Jy moet praat met almal wat vaardig is, wat Ek met die Gees van wysheid vervul het sodat hulle Aharon se klere kan maak, om hom af te sonder sodat hy vir My as priester kan dien.
Vergelyk
Verken Eksodus 28:3
2
Eksodus 28:4
Hierdie is die klere wat hulle moet maak: ’n borsplaat, ’n skouerstuk, ’n bokleed, ’n uitgewerkte kleed, ’n tulband en ’n gordel. Hulle moet vir Aharon, jou broer en vir sy seuns, afgesonderde klere maak, om My as priesters te dien.
Verken Eksodus 28:4