YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Eksodus 12

1

Eksodus 12:12-13

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

want Ek sal in hierdie nag deur die land van Mitzrayim gaan en al die eersgeborenes van mense sowel as van diere in die land van Mitzrayim slaan. Ek sal oordeel uitoefen oor al die gode van Mitzrayim. Ek is יהוה. Die bloed aan die huise waarin julle is, sal vir julle ’n teken wees; as Ek die bloed sien, sal Ek by julle verbygaan en die plaag sal nie op julle wees om julle te vernietig wanneer Ek die land van Mitzrayim slaan nie.

Vergelyk

Verken Eksodus 12:12-13

2

Eksodus 12:14

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Hierdie dag sal vir julle ’n gedenkdag wees en julle moet dit as ’n fees tot eer van יהוה vier, reg deur julle geslagte. Julle moet dit hou as ’n ewige vasgestelde tyd.

Vergelyk

Verken Eksodus 12:14

3

Eksodus 12:26-27

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

en as julle seuns julle sal vra: ‘Wat beteken die diens?’ dan moet julle sê: ‘Dit is die Pesagoffer aan יהוה, wat by die huise van die seuns van Yisra’el in Mitzrayim verbygegaan het, toe Hy die Mitzrayimiete geslaan, maar ons huise gespaar het’.” Toe het die volk neergebuig en met hulle gesigte op die grond gelê.

Vergelyk

Verken Eksodus 12:26-27

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest