YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Dani'el 4

1

Dani'el 4:34

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Toe die dae vervul was, het ek, N’vukadnetzar, my oë na die hemel opgelig en my verstand is in my herstel en ek het die Allerhoogste, Wie se heerskappy ’n ewige heerskappy is en Wie se Koninkryk van geslag tot geslag is, geloof en Hom wat ewig lewe, geprys, geloof en geëer.

Vergelyk

Verken Dani'el 4:34

2

Dani'el 4:37

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Nou loof, prys en eer, ek, N’vukadnetzar en lig ek die Koning van die hemel hoog, want al Sy werke is waarheid en Sy lewenswyses regverdig en Hy is in staat om hulle wat in trotsheid lewe te verneder.”

Vergelyk

Verken Dani'el 4:37

Gratis leesplanne en oordenkings oor Dani'el 4

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest