YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Kolossense 1

1

Kolossense 1:13

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Hy het ons gered uit die outoriteit van die duisternis en ons gebring na die Koninkryk van Sy Seun, wat Hy lief het

Vergelyk

Verken Kolossense 1:13

2

Kolossense 1:16

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

In Hom is alle dinge geskape wat in die hemele en op die aarde is, wat sienlik en onsienlik is, of dit nou trone of heerskappye of heersers of outoriteite is. Alle dinge is in Sy hand en vir Hom geskep.

Vergelyk

Verken Kolossense 1:16

3

Kolossense 1:17

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Hy is die Een wat voor alle dinge is en in Hom is alles gevestig.

Vergelyk

Verken Kolossense 1:17

4

Kolossense 1:15

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Hy, wat die afbeelding is van die onsigbare God, die Eersgeborene van alles wat geskep is.

Vergelyk

Verken Kolossense 1:15

5

Kolossense 1:9-10

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

As gevolg hiervan hou ons ook nie op om, vanaf die dag dat ons dit gehoor het, vir julle te bid nie en te vra dat julle volledig gemaak mag word met die kennis van Sy wil in alle wysheid en begrip van die Gees sodat julle mag leef volgens wat reg is, God in alle goeie dade tevrede stel en julle vrug mag dra en vermeerder in die kennis van God

Vergelyk

Verken Kolossense 1:9-10

Gratis leesplanne en oordenkings oor Kolossense 1

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest