1
Handelinge 8:39
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Toe hulle uit die water uit opklim, het die Gees van יהוה vir Filippos weggevat en die staatsamptenaar het hom nie meer gesien nie, maar hy het met blydskap verder gereis.
Vergelyk
Verken Handelinge 8:39
2
Handelinge 8:29-31
Toe sê die Gees vir Filippos: “Gaan na die wa toe en bly by hom.” Toe hy naderkom hoor hy wat hy in die profeet Yesha’yahu lees en hy sê vir hom: “Verstaan u dit wat u lees?” Hy antwoord: “Hoe kan ek verstaan as iemand my nie leer nie?” Toe nooi hy Filippos om op te klim en by hom te kom sit.
Verken Handelinge 8:29-31
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's