1
1 Thessalonisense 3:12
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Mag Hy julle liefde vir mekaar en vir almal vermeerder en vergroot, soos ons julle lief het
Vergelyk
Verken 1 Thessalonisense 3:12
2
1 Thessalonisense 3:13
en mag Hy julle verstand, wil en emosie versterk om onberispelik te wees in afgesonderdheid in die Teenwoordigheid van God-ons-Vader by die koms van ons Meester, Yeshua, Die Gesalfde Een, wat saam met al Sy afgesonderdes is.
Verken 1 Thessalonisense 3:13
3
1 Thessalonisense 3:7
is ons deur julle, broers, versterk en vertroos oor al ons teëspoed en smart as gevolg van julle vertroue
Verken 1 Thessalonisense 3:7