1
Openbaring 7:9
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Ná hierdie dinge het ek ’n menigte uit alle volke, stamgroepe, nasies en tale gesien, wat niemand kon tel nie, wat staan voor die Troon en voor Hom wat die Lam is, aangetrek in wit klere en met palmtakke in hulle hande
Vergelyk
Verken Openbaring 7:9
2
Openbaring 7:10
en hulle het met ’n harde stem geroep en gesê: “Verlossing behoort aan ons God, aan Hom wat op die troon sit en aan die Lam!”
Verken Openbaring 7:10
3
Openbaring 7:17
want die Lam wat in die middel van die troon is, sal vir hulle soos ’n herder wees, hulle lei na die lewe en na fonteine van lewende water en sal elke traan van hulle oë afvee.”
Verken Openbaring 7:17
4
Openbaring 7:15-16
en is daarom voor die troon van God en dien Hom dag en nag in die tempel en Hy wat op die troon sit, sal by hulle bly. Hulle sal nooit honger wees en nooit dors hê nie en nie die son of enige hitte sal op hulle brand nie
Verken Openbaring 7:15-16
5
Openbaring 7:3-4
en gesê: “Moenie die aarde of die see of die bome beskadig voordat ons die diensknegte van ons God tussen hulle oë verseël het nie.” Ek het die getal van die verseëldes gehoor: een honderd vier en veertig duisend vanuit al die stamme van Yisra’el
Verken Openbaring 7:3-4