1
Openbaring 1:8
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
“Ek is die Alef en ook die Tau,” sê יהוה-God; Hy wat is en wat was en wat kom; Hy wat alles vashou.
Vergelyk
Verken Openbaring 1:8
2
Openbaring 1:18
en die Lewende en Ek was dood en let op, Ek leef vir tydlose ewigheid. Dit is waar. Ek het die sleutels van Sh’ol en van die dood.
Verken Openbaring 1:18
3
Openbaring 1:3
Sy seën aan dié een wat die boodskap van dié profesie lees en aan dié wat dit hoor en doen wat daarin geskryf is, want die tyd is naby.
Verken Openbaring 1:3
4
Openbaring 1:17
Toe ek Hom sien, val ek soos ’n dooie aan Sy voete en Hy het Sy regterhand op my gelê en vir my gesê: “Moenie bang wees nie, want Ek is die Eerste en die Finale
Verken Openbaring 1:17
5
Openbaring 1:7
Let op, Hy kom met die wolke en elke oog sal Hom sien, ook hulle wat Hom deursteek het en al die families van die aarde sal oor Hom rou. Ja, dit is waar!
Verken Openbaring 1:7