1
Psalms 127:1
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
’n Lied vir die opgaan na die feeste; van Shlomo. As יהוה die huis nie bou nie, werk die wat daaraan bou tevergeefs; as יהוה die stad nie bewaar nie, bly die wagter tevergeefs wakker.
Vergelyk
Verken Psalms 127:1
2
Psalms 127:3-4
Let op, seuns is ’n erfenis vanaf יהוה en die vrug van die baarmoeder is ’n beloning. Soos pyle in die hand van ’n magtige man, so is seuns van die jeug.
Verken Psalms 127:3-4