1
Spreuke 31:30
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Gevormde uiterlike is bedrieglik en skoonheid is nietigheid, maar ’n vrou wat יהוה respekvol vrees, sal helder en duidelik geprys word.
Vergelyk
Verken Spreuke 31:30
2
Spreuke 31:25-26
Sterkte en eer is haar klere en sy sal haar verheug in die tyd wat kom. Sy maak haar mond oop met wysheid en op haar tong is die wet van liefdevolle goedheid.
Verken Spreuke 31:25-26
3
Spreuke 31:20
Sy steek haar hande uit na die armes, ja, sy steek haar hande uit na die behoeftiges.
Verken Spreuke 31:20
4
Spreuke 31:10
Wie sal ’n ywerige vrou vind, want haar waarde is ver bo robyne?
Verken Spreuke 31:10
5
Spreuke 31:31
Gee haar van die vrug van haar hande en laat haar eie werke haar helder en duidelik prys in die poorte.</book>
Verken Spreuke 31:31
6
Spreuke 31:28
Haar seuns staan op en noem haar geseënd, ook haar man prys haar
Verken Spreuke 31:28