1
Spreuke 28:13
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Hy wat sy oortredinge wegsteek, sal nie voorspoedig wees nie, maar hy wat sy sonde erken, bely en laat staan, sal liefdevolle omgee ontvang.
Vergelyk
Verken Spreuke 28:13
2
Spreuke 28:26
Hy wat op sy eie verstand, wil en emosie vertrou, is ’n dwaas, maar hy wat in integriteit leef, sal bevry word.
Verken Spreuke 28:26
3
Spreuke 28:1
Die bose vlug wanneer niemand hulle agtervolg nie, maar die regverdige is versekerd soos ’n leeu.
Verken Spreuke 28:1
4
Spreuke 28:14
Gelukkig is die man wat gedurigdeur respekvol vrees, maar hy wat sy verstand, wil en emosie verhard, sal in die boosheid verval.
Verken Spreuke 28:14
5
Spreuke 28:27
Hy wat aan die arme gee, sal nie gebrek ly nie, maar hy wat sy oë wegdraai van die behoeftige, sal baie vloeke ontvang.
Verken Spreuke 28:27
6
Spreuke 28:23
Hy wat ’n mens teregwys, sal agterna meer guns vind, as hy wat vlei met sy tong.
Verken Spreuke 28:23