YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Negemyah 7

1

Negemyah 7:1-2

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Toe die muur gebou is, die deure ingesit is, die deure klaar was en die leiers en die Leviete aangestel is, het ek opdrag gegee aan my broer Hanani en aan Hananyah, die goewerneur van die paleis en van Yerushalayim, want hy was ’n opregte man en het God respekvol gevrees en weggedraai van boosheid af

Vergelyk

Verken Negemyah 7:1-2

2

Negemyah 7:3

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

en ek het vir hulle gesê: “Moenie die poorte van Yerushalayim oopmaak voordat die son hoog is nie en terwyl die son nog skyn, laat hulle die deure toemaak en grendel en stel wagte aan uit die inwoners van Yerushalayim, elkeen in sy wag en elkeen oorkant sy eie huis.”

Vergelyk

Verken Negemyah 7:3

Gratis leesplanne en oordenkings oor Negemyah 7

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest