YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Luka 24

1

Luka 24:49

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Ek sal die Belofte van My Vader oor julle stuur, Yog 14:161726 maar julle moet in die stad Yerushalayim bly totdat julle aangetrek is met wonderwerkende Krag van Bo.”

Vergelyk

Verken Luka 24:49

2

Luka 24:6

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Hy is nie hier nie; Hy het opgestaan. Onthou wat Hy vir julle vertel het toe Hy nog in die Galila was

Vergelyk

Verken Luka 24:6

3

Luka 24:31-32

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Onmiddellik het hulle oë oopgegaan en hulle het Hom herken en Hy het van voor hulle af opgegaan. Hulle sê vir mekaar: “Was ons verstand nie onnosel in ons toe Hy met ons op die pad gepraat en vir ons die Skrifte oopgemaak het nie?”

Vergelyk

Verken Luka 24:31-32

4

Luka 24:46-47

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

en Hy sê vir hulle: “So is dit geskrywe en dit was reg dat dit so gebeur: Die Gesalfde Een moes ly en op die derde dag uit die dood uit opstaan en in Sy Karakter en Outoriteit moet die erken, berou en wegdraai tot vergifnis van sonde verkondig word in al die nasies, beginnende by Yerushalayim Mat 28:19 Mar 16:15 Hand 1:8

Vergelyk

Verken Luka 24:46-47

5

Luka 24:2-3

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

en gevind dat die steen voor die graf weggerol is. Hulle het ingegaan en nie die liggaam van Yeshua gekry nie.

Vergelyk

Verken Luka 24:2-3

Gratis leesplanne en oordenkings oor Luka 24

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's