1
Genesis 12:2-3
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
en Ek sal jou ’n groot nasie maak en jou seën en jou karakter en outoriteit (naam) groot maak en jy sal ’n seën wees en Ek sal diegene seën wat jou seën en hom vervloek wat jou vervloek en in jou sal al die families van die aarde geseën word.”
Vergelyk
Verken Genesis 12:2-3
2
Genesis 12:1
יהוה het vir Avram gesê: “Jy, gaan jy uit jou land, uit jou familie en uit jou vader se huis uit, na ’n land wat Ek jou sal wys
Verken Genesis 12:1
3
Genesis 12:4
Avram het weggetrek soos יהוה vir hom gesê het en Lot het saam met hom getrek. Avram was vyf en sewentig jaar oud toe hy uit Haran vertrek het.
Verken Genesis 12:4
4
Genesis 12:7
יהוה het aan Avram verskyn en gesê: “Aan jou nageslag sal Ek hierdie land gee.” Toe bou hy daar ’n altaar vir יהוה wat aan hom verskyn het. Hand 7:5
Verken Genesis 12:7
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's