YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Handelinge 7

1

Handelinge 7:59-60

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Hulle het Stefanos gestenig terwyl hy uitroep en sê: “Ons Meester, Yeshua, ontvang my gees!” Hy het op sy knieë neergeval en met ’n harde stem uitgeroep: “Ons Meester, hou nie hierdie sonde teen hulle nie!” en met dié woorde is hy dood.

Vergelyk

Verken Handelinge 7:59-60

2

Handelinge 7:49

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

‘Die hemel is My troon en die aarde die voetstoel vir My voete. Waar is die huis wat julle vir My sal bou, sê יהוה, of waar is die plek van My rus?

Vergelyk

Verken Handelinge 7:49

3

Handelinge 7:57-58

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Hulle het egter met ’n harde stem geskree en hulle ore toegestop en soos een man op hom afgestorm. Hulle het hom gegryp en buitekant die stad gevat en hom gestenig en die wat teen hom getuig het, het hulle klere neergesit by die voete van ’n jongman met die naam van Sha’ul.

Vergelyk

Verken Handelinge 7:57-58

Gratis leesplanne en oordenkings oor Handelinge 7

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest