YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Handelinge 17

1

Handelinge 17:27

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

sodat hulle God kon soek en navraag doen en Hom deur Sy skepping kon vind, want Hy is nie ver van elkeen van ons af nie

Vergelyk

Verken Handelinge 17:27

2

Handelinge 17:26

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Hy het uit een bloed die hele mensdom op die aarde gemaak, om oor die hele aarde te bly terwyl Hy vooraf bepaalde tye in Sy opdragte uitgestip en grense vir hulle lewe vasgestel het

Vergelyk

Verken Handelinge 17:26

3

Handelinge 17:24

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Die God wat die heelal gemaak het en alles wat daarin is, Hy is Meester van die hemele en van die aarde; Hy woon nie in tempels wat met hande gemaak is nie

Vergelyk

Verken Handelinge 17:24

4

Handelinge 17:31

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

omdat Hy ’n dag bepaal het waarop Hy die wêreld in onpartydige opregtheid sal oordeel deur die Man wat Hy aangestel het en Hy het Sy vertrouenswaardigheid aan almal bewys, deur Hom uit die dood uit te laat opstaan.”

Vergelyk

Verken Handelinge 17:31

5

Handelinge 17:29

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

As ons dan die nageslag van God is, kan ons mos nie dink dat God aan goud, silwer en steen, die beeldwerk van menslike kuns en uitvinding, gelyk is nie.

Vergelyk

Verken Handelinge 17:29

Gratis leesplanne en oordenkings oor Handelinge 17

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest