1
2 Kronieke 7:14
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
as My volk, wat in My Naam (Karakter en Outoriteit) geroep is, hulleself verneder (vas), bid, My Teenwoordigheid soek en wegdraai van hul verkeerde lewenswyses, dan sal Ek vanuit die hemel hoor, hulle sondes vergewe en hulle land genees.
Vergelyk
Verken 2 Kronieke 7:14
2
2 Kronieke 7:15
Nou sal My oë oop wees en My ore luister na die gebed wat in hierdie plek gemaak word
Verken 2 Kronieke 7:15
3
2 Kronieke 7:16
want nou het Ek hierdie huis gekies vir Myself sodat My Gemanifesteerde Teenwoordigheid vir ewig daarin sal wees en dat My goeie werke en My wil vir altyd daarin gedoen sal word.
Verken 2 Kronieke 7:16
4
2 Kronieke 7:13
As Ek die hemel toesluit, dat daar geen reën is nie, of as Ek die sprinkaan beveel om die land af te eet, of as Ek peste onder My volk stuur
Verken 2 Kronieke 7:13
5
2 Kronieke 7:12
יהוה het in daardie nag aan Shlomo verskyn en vir hom gesê: “Ek het jou gebed gehoor en hierdie plek vir Myself gekies as ’n plek van offers.
Verken 2 Kronieke 7:12