1
2 Kronieke 15:7
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Omdat ons ons God verlaat het en nie wou luister na die stem van Sy diensknegte, die profete nie, is ons daarom beloon volgens ons dade.”
Vergelyk
Verken 2 Kronieke 15:7
2
2 Kronieke 15:2
en hy het uitgegaan om Asa te ontmoet en vir hom gesê: “Luister na my, Asa en die hele Y’hudah en Binyamin! יהוה is by julle vir ewig en ewig en as julle Hom soek, sal Hy Hom deur julle laat vind, maar as julle Hom verlaat, sal Hy julle verlaat.
Verken 2 Kronieke 15:2