1
1 Yoganan 3:18
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Kinders, laat ons mekaar nie liefhê met woorde of met die tong nie, maar met die daad en in waarheid
Vergelyk
Verken 1 Yoganan 3:18
2
1 Yoganan 3:16
Hieraan ken ons Sy liefde teenoor ons: dat Hy Sy lewe in ons plek gegee het en dit is reg vir ons om ons lewens ter wille van ons broers te gee.
Verken 1 Yoganan 3:16
3
1 Yoganan 3:1
Let op hoe oorvloedig die liefde van die Vader vir ons is: dat Hy ons kinders genoem en ook kinders gemaak het! Om hierdie rede ken die wêreld ons nie omdat dit Hom ook nie ken nie.
Verken 1 Yoganan 3:1
4
1 Yoganan 3:8
Hy wat sonde doen, is vanuit die teëstander, want die teëstander is van die begin af ’n sondaar. Vir hierdie doel het die Seun van God verskyn, om die werke van die teëstander te vernietig.
Verken 1 Yoganan 3:8
5
1 Yoganan 3:9
Almal wat uit God gebore is, doen nie sonde nie omdat Sy Saad in hom bly en hy kan nie aanhou sondig nie, want hy is uit God gebore.
Verken 1 Yoganan 3:9
6
1 Yoganan 3:17
Wie ook al besittings van die wêreld het en sien dat sy broer ’n behoefte het en sy liefdevolle omgee van hom weerhou, hoe bly die liefde van God in hom?
Verken 1 Yoganan 3:17
7
1 Yoganan 3:24
en wie ook al Sy opdragte uitvoer, word deur Hom beskerm en Hy bly in hom. Hieraan weet ons dat Hy in ons bly: aan die Gees wat Hy ons gee.
Verken 1 Yoganan 3:24
8
1 Yoganan 3:10
Hierin word die kinders van God van die kinders van die teëstander onderskei: elkeen wat nie voortdurend onpartydig opreg is of sy broer voortdurend lief het nie, is nie van God nie
Verken 1 Yoganan 3:10
9
1 Yoganan 3:11
want dit is die opdrag wat julle van die begin af gehoor het: dat julle mekaar moet liefhê
Verken 1 Yoganan 3:11
10
1 Yoganan 3:13
Moenie verbaas wees as die wêreld julle haat nie, my broers.
Verken 1 Yoganan 3:13