YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf 1 Kronieke 29

1

1 Kronieke 29:11

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

want aan U, יהוה, behoort die grootheid en die mag en die lof en eer en die mooiheid en die majesteit, want U is die Heerser oor alles wat in die hemel en op die aarde is; aan U, יהוה, behoort die koninkryk en die wysheid, die outoriteit en die kennis.

Vergelyk

Verken 1 Kronieke 29:11

2

1 Kronieke 29:12

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Beide rykdom en eer kom van U en U heers oor alles. In U hand is krag en mag en dit is in U hand om alle skepsele wat U geskep het groot en sterk te maak.

Vergelyk

Verken 1 Kronieke 29:12

3

1 Kronieke 29:14

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

maar wie is ek en wat is my volk, want al my leermeesters het my geleer dat U lewenswyses ons gehelp het en U is ons versekerde verwagting, יהוה, ons God

Vergelyk

Verken 1 Kronieke 29:14

4

1 Kronieke 29:13

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Nou dank ons U, יהוה, ons God en lofprys U wonderlike Naam (Karakter en Outoriteit)

Vergelyk

Verken 1 Kronieke 29:13

5

1 Kronieke 29:10

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Dawid het יהוה geloof voor die oë van die hele vergadering en Dawid het gesê: “Geseënd is U, יהוה, God van ons vader Yisra’el vir ewig en ewig

Vergelyk

Verken 1 Kronieke 29:10

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Kronieke 29

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest