YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Openbaring Openbaring 17

1

Openbaring Openbaring 17:14

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

Hulle sal oorlog voer teen die Lam, en die Lam sal hulle oorwin, want Hy is die Here van die here en die Koning van die konings; en die wat saam met Hom is, is geroepe en uitverkore en getrou.

Vergelyk

Verken Openbaring Openbaring 17:14

2

Openbaring Openbaring 17:1

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

En daar het een van die sewe engele wat die sewe skale gehad het, gekom en met my gespreek en vir my gesê: Kom hierheen! Ek sal jou die oordeel toon van die groot hoer wat op baie waters sit.

Vergelyk

Verken Openbaring Openbaring 17:1

3

Openbaring Openbaring 17:8

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

Die dier wat jy gesien het, was en is nie; en hulle sal uit die afgrond opklim en na die verderf gaan; en die bewoners van die aarde sal hulle verwonder wie se name nie van die grondlegging van die wêreld af in die boek van die lewe geskrywe is nie, as hulle die dier sien wat was, en is nie, en is tog.

Vergelyk

Verken Openbaring Openbaring 17:8

4

Openbaring Openbaring 17:5

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

En op haar voorhoof was 'n naam geskrywe: VERborgenheid, DIE GROTE BABILON, DIE MOEDER VAN DIE HOERE EN gruwels van die aarde.

Vergelyk

Verken Openbaring Openbaring 17:5

Gratis leesplanne en oordenkings oor Openbaring Openbaring 17

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's