YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Levitikus Levitikus 10

1

Levitikus Levitikus 10:1

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

En Nadab en Abíhu, die seuns van Aäron, het een van hulle sy wierookpan geneem en vuur daarin gegooi en reukwerk daarop gesit en vreemde vuur voor die aangesig van die HERE gebring, wat Hy hulle nie beveel het nie.

Vergelyk

Verken Levitikus Levitikus 10:1

2

Levitikus Levitikus 10:3

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

Toe sê Moses vir Aäron: Dit is dit wat die HERE gespreek het deur te sê: Ek sal geheilig word in die wat naby My kom, en voor die hele volk sal Ek verheerlik word. En Aäron het stilgebly.

Vergelyk

Verken Levitikus Levitikus 10:3

3

Levitikus Levitikus 10:2

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

En daar het vuur van die HERE uitgegaan en hulle verteer, en hulle het gesterwe voor die aangesig van die HERE.

Vergelyk

Verken Levitikus Levitikus 10:2

Gratis leesplanne en oordenkings oor Levitikus Levitikus 10

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest