YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Ester Ester 2

1

Ester Ester 2:17

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

En die koning het Ester bo al die vroue liefgehad, en sy het genade en guns in sy oë verkry meer as al die maagde; sodat hy die koninklike kroon op haar hoof gesit en haar koningin gemaak het in die plek van Vasti.

Vergelyk

Verken Ester Ester 2:17

2

Ester Ester 2:15

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

En toe die beurt van Ester, die dogter van Abíhail, die oom van Mórdegai, wat haar vir sy dogter geneem het, gekom het om na die koning in te gaan, het sy niks geëis nie, behalwe wat Hegai, die koning se kamerling, die bewaker van die vroue, aangestel het. En Ester het guns verkry in die oë van almal wat haar aanskou.

Vergelyk

Verken Ester Ester 2:15

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's