YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Handelinge Handelinge van die Apostels 12

1

Handelinge Handelinge van die Apostels 12:5

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

Petrus is dan in die gevangenis gehou, maar die gemeente het onophoudelik vir hom tot God gebid.

Vergelyk

Verken Handelinge Handelinge van die Apostels 12:5

2

Handelinge Handelinge van die Apostels 12:7

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

En kyk, die engel van die Here het op hom gekom, en 'n lig het in die gevangenis geskyn, en hy het Petrus op die sy geslaan en hom opgerig en gesê: Staan gou op! En sy kettings het van sy hande afgeval.

Vergelyk

Verken Handelinge Handelinge van die Apostels 12:7

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest