YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf 2 Kronieke 2 Kronieke 7

1

2 Kronieke 2 Kronieke 7:14

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

As my volk, oor wie my Naam uitgeroep is, hulle verootmoedig en bid en my aangesig soek en hulle bekeer van hulle verkeerde weë; dan sal Ek uit die hemel hoor en hulle sonde vergewe en hulle land genees.

Vergelyk

Verken 2 Kronieke 2 Kronieke 7:14

2

2 Kronieke 2 Kronieke 7:15

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

Nou sal my oë oop wees en my ore luister na die gebed wat in hierdie plek gedoen word.

Vergelyk

Verken 2 Kronieke 2 Kronieke 7:15

3

2 Kronieke 2 Kronieke 7:16

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

Want nou het Ek hierdie huis uitverkies en geheilig, dat my Naam daar kan wees tot in ewigheid, en my oë en my hart sal altyd daar wees.

Vergelyk

Verken 2 Kronieke 2 Kronieke 7:16

4

2 Kronieke 2 Kronieke 7:13

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

As Ek die hemel toesluit dat daar geen reën is nie, of as Ek die sprinkane beveel om die land te verslind, of as Ek pes onder my volk stuur

Vergelyk

Verken 2 Kronieke 2 Kronieke 7:13

5

2 Kronieke 2 Kronieke 7:12

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

En die HERE het in die nag aan Salomo verskyn en vir hom gesê: Ek het jou gebed verhoor en hierdie plek vir My as 'n offerhuis uitverkies.

Vergelyk

Verken 2 Kronieke 2 Kronieke 7:12

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Kronieke 2 Kronieke 7

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest