YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Sagaria 8

1

Sagaria 8:13

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Soos julle, huis van Juda en huis van Israel, 'n vervloeking was onder die nasies, so sal Ek julle daarvan verlos; en julle sal in 'n seënspreuk gebruik word. Moenie bang wees nie! Hou moed!’

Vergelyk

Verken Sagaria 8:13

2

Sagaria 8:16-17

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Dit is wat julle moet doen: Praat onder mekaar die waarheid; beoefen in julle stadspoorte slegs regspraak wat waar is en tot vrede lei. Julle moenie bose planne in julle harte teen mekaar bedink nie, moenie lief wees daarvoor om vals te sweer nie, want dit is alles dinge wat Ek haat. ’ ” Dit is die uitspraak van die HERE.

Vergelyk

Verken Sagaria 8:16-17

Gratis leesplanne en oordenkings oor Sagaria 8

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's