1
Hooglied 3:1
Die Bybel 2020-vertaling
AFR20
Die hele nag op my bed hunker ek na die geliefde van my hart. Ek het na hom gesoek, maar hom nie gevind nie.
Vergelyk
Verken Hooglied 3:1
2
Hooglied 3:2
Laat ek nou opstaan en die stad deurkruis, op die strate en pleine na die liefde van my hart soek. Ek het hom gesoek, maar hom nie gevind nie.
Verken Hooglied 3:2
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's