YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Openbaring 17

1

Openbaring 17:14

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Hulle sal teen die Lam oorlog voer, maar die Lam sal hulle oorwin, omdat Hy die Heerser van die heersers en die Koning van die konings is, en saam met Hom is die geroepenes, uitverkorenes en getroues.”

Vergelyk

Verken Openbaring 17:14

2

Openbaring 17:1

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Een van die sewe engele wat die sewe bakke vashou, het toe nader gekom, en met my gepraat en gesê: “Kom hierheen, ek sal jou die oordeel wys oor die groot prostituut wat by baie waters bly. ”

Vergelyk

Verken Openbaring 17:1

3

Openbaring 17:8

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Die dier wat jy gesien het, was eers, maar is nou nie meer nie; en hy is op die punt om uit die onpeilbare diepte op te kom, op pad na sy ondergang. Die aardbewoners wie se name nie van die grondlegging van die wêreld af in die boekrol van die lewe opgeskryf is nie, sal verbaas wees wanneer hulle die dier sien, want eers was dit, maar is nou nie meer nie, en sal tog weer wees.

Vergelyk

Verken Openbaring 17:8

4

Openbaring 17:5

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

En op haar voorkop was 'n naam geskryf, 'n misterie: “Babilon die Grote, die moeder van die prostitute, en van al die afskuwelikhede van die aarde.”

Vergelyk

Verken Openbaring 17:5

Gratis leesplanne en oordenkings oor Openbaring 17

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's