YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Openbaring 10

1

Openbaring 10:7

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Maar gedurende die dae wanneer die sewende engel op sy trompet gaan blaas, sal die misterie van God sy doel bereik, soos wat Hy dit as goeie boodskap aan sy diensknegte, die profete, verkondig het. ”

Vergelyk

Verken Openbaring 10:7

2

Openbaring 10:11

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Toe sê hulle vir my: “Jy moet weer gaan profeteer teen baie volke, nasies, tale en konings.”

Vergelyk

Verken Openbaring 10:11

3

Openbaring 10:1

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

En ek het 'n ander sterk engel uit die hemel sien afkom. Hy was met 'n wolk omhul, met 'n reënboog bo sy kop. Sy gesig was soos die son, en sy voete soos vuurpilare.

Vergelyk

Verken Openbaring 10:1

4

Openbaring 10:9-10

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Ek het toe na die engel gegaan, en hom gevra om die klein boekrolletjie vir my te gee. En hy het vir my gesê: “Neem dit, en eet dit op. Dit sal jou maag bitter maak, maar in jou mond so soet soos heuning wees.” En ek het die boekrolletjie uit die hand van die engel geneem, en dit opgeëet. In my mond het dit so soet soos heuning gesmaak, maar nadat ek dit geëet het, was dit bitter in my maag.

Vergelyk

Verken Openbaring 10:9-10

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest