YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Psalms 140

1

Psalms 140:13

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Ek weet: Die HERE behartig die regsaak van magteloses, die reg van behoeftiges.

Vergelyk

Verken Psalms 140:13

2

Psalms 140:1-2

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Vir die •musiekleier. 'n Psalm. Van Dawid. Red my, HERE, van slegte mense; hou my veilig teen geweldenaars

Vergelyk

Verken Psalms 140:1-2

3

Psalms 140:12

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Lasteraars – mag hulle nie gevestig raak in die land nie. Geweldenaars – mag onheil op hulle jag maak, keer op keer.

Vergelyk

Verken Psalms 140:12

4

Psalms 140:4

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Hulle maak hulle tonge so skerp soos dié van slange; die gif van adders skuil agter hulle lippe. •Sela

Vergelyk

Verken Psalms 140:4

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's