YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Psalms 127

1

Psalms 127:1

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

'n •Pelgrimslied. Van Salomo. As die HERE die huis nie bou nie, swoeg die bouers tevergeefs daaraan. As die HERE oor die stad nie wag hou nie, bly die wagte tevergeefs wakker.

Vergelyk

Verken Psalms 127:1

2

Psalms 127:3-4

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Kyk, seuns is 'n erfdeel wat van die HERE kom; die vrug van die moederskoot is 'n beloning. Soos pyle in die hand van 'n krygsheld, so is die seuns van jou jeug.

Vergelyk

Verken Psalms 127:3-4

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's