YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Nahum 3

1

Nahum 3:1

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Wee die stad van bloed! Sy is geheel en al net leuens; van wat geroof is, is sy vol, en die rooftogte hou nie op nie!

Vergelyk

Verken Nahum 3:1

2

Nahum 3:19

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Daar is geen herstel vir jou ineenstorting nie. Jou wond is ongeneeslik. Almal wat die nuus oor jou hoor, sal daaroor hande klap, want wie het nie voortdurend onder jou wreedheid deurgeloop nie?

Vergelyk

Verken Nahum 3:19

3

Nahum 3:7

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Dan sal elkeen wat jou sien, van jou af wegvlug en sê, ‘Nineve is verwoes! Wie sal meegevoel met haar hê? Waar sal ek iemand kry wat jou kan troos? ’ ”

Vergelyk

Verken Nahum 3:7

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's