YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Levitikus 10

1

Levitikus 10:1

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Nadab en Abihu, die seuns van Aäron, het elkeen sy vuurpan gevat, gloeiende kole daarin gesit en reukwerk daarop gegooi. Toe het hulle hierdie ongeoorloofde vuur voor die HERE nadergebring – wat nie volgens sy bevel was nie.

Vergelyk

Verken Levitikus 10:1

2

Levitikus 10:3

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Toe sê Moses vir Aäron: “Dit is wat die HERE bedoel het toe Hy gesê het, “ ‘Deur diegene wat naby My is, moet Ek as heilig erken word; ten aanskoue van die hele volk moet Ek geëer word.’ ” Aäron het net geswyg.

Vergelyk

Verken Levitikus 10:3

3

Levitikus 10:2

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Vuur het van voor die HERE uitgegaan en hulle verteer, sodat hulle daar voor die HERE gesterf het.

Vergelyk

Verken Levitikus 10:2

Gratis leesplanne en oordenkings oor Levitikus 10

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest