YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Josua 14

1

Josua 14:11

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Ek is vandag nog so sterk soos op die dag toe Moses my uitgestuur het. Soos my krag toe was, so is my krag nou nog om vir oorlog uit te trek en terug te keer.

Vergelyk

Verken Josua 14:11

2

Josua 14:12

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Gee dan nou hierdie berggebied vir my, soos die HERE daardie dag gesê het. Jy het immers self op daardie dag gehoor dat die Enakiete daar is met groot versterkte stede. Miskien is die HERE met my, dan sal ek hulle verdryf, soos die HERE gesê het.”

Vergelyk

Verken Josua 14:12

3

Josua 14:10

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

“En nou, kyk, die HERE het my laat leef, soos Hy gesê het, nou reeds vyf-en-veertig jaar nadat die HERE hierdie woorde vir Moses gesê het toe Israel nog in die woestyn rondgetrek het. En nou, kyk, ek is vandag vyf-en-tagtig jaar oud.

Vergelyk

Verken Josua 14:10

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest