YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Joël 1

1

Joël 1:14

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Bepaal 'n heilige vastyd, roep 'n gewyde byeenkoms uit. Laat die oudstes en al die inwoners van die land saamkom in die huis van die HERE julle God, en roep om hulp tot die HERE!

Vergelyk

Verken Joël 1:14

2

Joël 1:13

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Trek rouklere aan en weeklaag, priesters; huil, julle wat diens doen by die altaar. Kom, bring die nag deur in rouklere, julle wat in diens van my God staan, want •graanoffer en drankoffer word weerhou van die huis van julle God.

Vergelyk

Verken Joël 1:13

3

Joël 1:12

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Die wingerdstok het verdor en die vyeboom het verwelk, die granaat, selfs die palm en die appelboom. Al die bome van die veld het verdroog; ja, die mense se vreugde het ook opgedroog.

Vergelyk

Verken Joël 1:12

Gratis leesplanne en oordenkings oor Joël 1

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest