YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Job 28

1

Job 28:28

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Maar vir die mens het Hy gesê: “Kyk, ontsag vir die Heer, dit is wysheid, en om van kwaad weg te bly, is insig.”

Vergelyk

Verken Job 28:28

2

Job 28:12-13

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Maar wysheid – waar word dit gevind, en waar is die plek van insig? 'n Sterflike mens ken nie die waarde daarvan nie, en in die land van die lewendes word dit nie gevind nie.

Vergelyk

Verken Job 28:12-13

3

Job 28:20-21

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Maar wysheid – waar kom dit vandaan, en waar is die plek van insig? Dit is verborge vir die oë van alles wat leef, vir die voëls van die hemel is dit weggesteek.

Vergelyk

Verken Job 28:20-21

Gratis leesplanne en oordenkings oor Job 28

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest