YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Johannes 9

1

Johannes 9:4

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Ons moet die dade doen van Hom wat My gestuur het terwyl dit nog dag is; die nag kom wanneer niemand kan werk nie.

Vergelyk

Verken Johannes 9:4

2

Johannes 9:5

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

So lank as wat Ek in die wêreld is, is Ek die lig vir die wêreld.”

Vergelyk

Verken Johannes 9:5

3

Johannes 9:2-3

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Sy dissipels vra Hom toe: “Rabbi, wie het gesondig, hierdie man of sy ouers, dat hy blind gebore is? ” Jesus het geantwoord: “Nóg hy, nóg sy ouers het gesondig; maar dit het gebeur sodat die dade van God in hom geopenbaar kan word.

Vergelyk

Verken Johannes 9:2-3

4

Johannes 9:39

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

En Jesus het gesê: “Ter wille van 'n beslissing het Ek na hierdie wêreld gekom, sodat dié wat nie sien nie, kan sien, en dié wat sien, blind kan word.”

Vergelyk

Verken Johannes 9:39

Gratis leesplanne en oordenkings oor Johannes 9

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's